Wettige kennisgewings

Aardlig MicroGlow Roller
Betroubare aflewering
Buigsame terugsendings
Beskrywing
Die Aardlig MicroGlow Roller is ’n liggewig, handaangedrewe mikronaald-roller wat help om jou velvarsorgingsroetine te verbeter. Die fyn naalde rol sagkens oor die vel en bevorder ’n gladder en vars voorkoms – ideaal vir tuisgebruik.
Bestanddele / Materiale
-
Hoogwaardige vlekvrye staal mikronaaldpunte (0.25mm)
-
Duursame ABS-plastiek handvatsel
-
Anti-roes afwerking vir higiëniese gebruik
Grootte
-
Totale lengte: ±13.5 cm
-
Roller breedte: ±2 cm
-
Gewig: ±70 g
Spesifikasies
-
540 mikronaaldpunte van 0.25mm
-
Ergonomiese ontwerp vir gemaklike hantering
-
Kompak en maklik om te bêre of saam te neem
-
Geskik vir tuisgebruik as deel van jou velversorgingsroetine
Hoe om te gebruik
-
Maak seker jou vel en roller is skoon en droog.
-
Rol liggies in vertikale, horisontale en diagonale bewegings oor die gewenste area.
-
Moenie te veel druk toepas nie – ligte druk is voldoende.
-
Spoel die roller deeglik af na gebruik met warm water en ontsmet dit.
-
Bêre op ’n droë, skoon plek vir volgende gebruik.
-
Gebruik 2–3 keer per week, nie daagliks nie.